Chris Chameleon - Jy en Ek en Ek en Jy

Chris Chameleon
Event Start Date
Event End Date
Entrance Fee
R 165.00

Innovative, prolific and endlessly creative, Chris Chameleon has become known in South Africa and abroad as a musical phenomenon.
With a style all of his own, irresistible stage personality his exceptional talent has won him rave reviews and numerous awards over the past 27 years.

Awards include three South African Music Awards (SAMAs) and a Medal of Honour from the South African Academy of Science and Arts.

Chris Chameleon het ses jaar laas’n volkome, selfgeskrewe Afrikaanse album vrygestel. Met die bekendstelling van die langverwagte 'Jy en Ek en Ek en Jy’ kan aanhangers uiteindelik asem uitblaas. 

Die album is musikaal en liries sy mees avontuurlustige ooit, en in 2017 toer hy met hierdie nuwe album na alle uithoeke van Suid-Afrika.

Die klem val op hierdie nuwe baanbrekerswerk, waarin Chris opnuut weer die grense van klank, woord en sang in Afrikaans uitdaag en verskuif. Maar gehore kan natuurlik ook uitsien na ’n keurspel van die treffers wat van Chris deur die jare ’n huishoudelike naam gemaak het. 

Kaartjies (tickets) - R165 p.p lunch not included

Please book for lunch at The Franschhoek Cellar - fhcellardoor@dgb.co.za / 021 876 2086

Wine Farms Involved
Location
The Franschhoek Cellar
Franschhoek

-33.905651, 19.1111093

Locale